Sharon Gless

Sharon Gless
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sharon Marguerite Gless
Geboorte 31 Mei 1943 (1943-05-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sharon Gless (gebore 31 Mei 1943) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hannah Free (2009) en in die televisiereekse Cagney & Lacey (1981), Queer as Folk (2000), en Burn Notice (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy